Hoe Gevaarlik ontstaan het
Pieter was op pad Kaap toe, toe hy in die Karoo warm kry en ’n blink idee kry: om ’n hemp te maak vir die ou wat nie hou van hemde wat te kort sit, aan jou love handles kleef, of na twee wasse uitwas nie. Só is Gevaarlik gebore.