Skip to product information
Navy

Navy

R 380.00 ZAR

Die navy Gevaarlik T-hemp is jou nuwe go-to vir elke geleentheid. Van rugby-kyk tot braai, hy’s gemaklik, stylvol en 100% katoen. Met sy 'relaxed fit' gee hy daai effortless lekker ou gevoel. Dis nie net ’n T-hemp nie, dis ’n houding. Dis Gevaarlik.

Hoe pas die Gevaarlik T-hemde?

Haat jy as jou pens uitsteek wanneer jy jou hande oplig? Wel ons doen! Ons hemde het ’n ontspanne, oorgroot pasvorm - vir daai gemaklike gevoel, of jy nou by die braai staan of op pad jol toe is. As jy dit meer gepas wil hê, vat ’n maat kleiner.

Waarvan is die T-hemde gemaak?

Elke Gevaarlik T-hemp is 100% katoen – sag, asemhaalbaar en gemaak om lank te hou (selfs ná ’n paar braais en wasdae).

Hoe lank vat aflewering?

Ons gebruik betroubare koerierdienste — jou pakkie is gewoonlik binne2–5 besigheidsdaeby jou.

Wat kos koerier?

Koerier isR100regoor Suid-Afrika,maar dis gratis vir bestellings oor R800.Lekker deal, né?