
Wit
Die wit Gevaarlik T-hemp hou dinge eenvoudig maar stylvol. Gemaak van 100% katoen met ’n relaxed fit wat asemhaal en gemak bring. Dis daai hemp wat jy dra as jy weet die dag gaan eindig met ’n braai, goeie geselskap en ’n bietjie chaos. Lekker lig, lekker koel, lekker Gevaarlik.
Hoe pas die Gevaarlik T-hemde?
Haat jy as jou pens uitsteek wanneer jy jou hande oplig? Wel ons doen! Ons hemde het ’n ontspanne, oorgroot pasvorm - vir daai gemaklike gevoel, of jy nou by die braai staan of op pad jol toe is. As jy dit meer gepas wil hê, vat ’n maat kleiner.

Waarvan is die T-hemde gemaak?
Elke Gevaarlik T-hemp is 100% katoen – sag, asemhaalbaar en gemaak om lank te hou (selfs ná ’n paar braais en wasdae).
Hoe lank vat aflewering?
Ons gebruik betroubare koerierdienste — jou pakkie is gewoonlik binne2–5 besigheidsdaeby jou.
Wat kos koerier?
Koerier isR100regoor Suid-Afrika,maar dis gratis vir bestellings oor R800.Lekker deal, né?