Koop

Navy

Navy

R 380.00 ZAR

Navy

R 380.00 ZAR
Wit

Wit

R 380.00 ZAR

Wit

R 380.00 ZAR
Swart

Swart

R 380.00 ZAR

Swart

R 380.00 ZAR

“Gevaarlik is vir die ou wat altyd antwoord as jy bel, laaste by die braai ry, en eerste sê ‘ek bring die bier’. Dis vir die lekker ou - gemaklik, OPREG en altyd game vir ’n kuier.”

KOOP NOU

DIS KATOEN, NIE KLIP NIE

Sag, lig en gemaak vir elke kuier onder die son.

N STRYKYSTER IS JOU VRIEND

Hou dit net koel - jy’s mos nie op pad troue toe nie.

WAS HOM - HY OORLEEF

Was, dra, kuier, herhaal.

Ons hemde is

VIR DIE OU WAT NIE PROBEER NIE - HY ÍS NET.

100% Katoen. 100% Gemak. 100% Gevaarlik.

Shop now

Dit is lekker. Dit is braai. Dit is kuier. Dit is rugby. Dit is gemaklik. Dit is jol. Dit is vriende. Dit is vuur. Dit is dop. Dit is naweek. Dit is gees. DIT IS GEVAARLIK.

Dit is gevaarlik

faq

Hoe pas die Gevaarlik T-hemde?

Haat jy as jou pens uitsteek wanneer jy jou hande oplig? Wel ons doen! Ons hemde het ’n ontspanne, oorgroot pasvorm – vir daai gemaklike gevoel, of jy nou by die braai staan of op pad jol toe is. As jy dit meer gepas wil hê, vat ’n maat kleiner.

Waarvan is die T-hemde gemaak?

Elke Gevaarlik T-hemp is 100% katoen – sag, asemhaalbaar en gemaak om lank te hou (selfs ná ’n paar braais en wasdae).

Hoe versorg ek my Gevaarlik hemp?

Dis maklik, ou:

Gooi hom in die was, laat hom droog word, gee hom dalk ’n vinnige stryk, en jy’s reg vir die volgende kuier.

Kortliks: wasmasjien-veilig, strykyster-veilig, lewe-veilig.

Hoe lank vat aflewering?

Ons gebruik betroubare koerierdienste — jou pakkie is gewoonlik binne 2–5 besigheidsdae by jou.

Wat kos koerier?

Koerier is R100 regoor Suid-Afrika, maar dis gratis vir bestellings oor R800. Lekker deal, né?